Sermons   Pulpit Series Newsletters

Select a Language

View All Languages
English
English
Chinese, Traditional
Chinese, Traditional
Chinese, Simplified
Chinese, Simplified
Italian
Italiano
Spanish
Español
Portuguese
Portuguese
TitleDatesort icon
‘n Geloofs Verduistering 4.21.08
Web   Share

“Simon, Simon!” het Jesus gesê, “Luister! Die Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif, maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk.

Petrus sê vir Hom: “Here, ek is bereid om saam met U selfs die gevangeneskap en die dood in te gaan.” Maar Hy antwoord: “Petrus, Ek sê vir jou: Die haan sal vannag nie kraai voordat jy My drie maal verloën het deur te sê dat jy My nie ken nie.” (Lukas 22:31-34).

Additional Languages
CroatianChinese, SimplifiedEnglishDutchChinese, TraditionalSpanishPolish
Die Beker wat jou laat Steier 3.10.08
Web   Share

“Gryp in, Here, gryp in! Toon u mag u krag! Gryp in soos in die ou tyd, soos in tye lank gelede. Is dit dan nie U wat vir Rahab verslaan het nie, wat die seemonster deurboor het nie? Word wakker, word wakker! Staan op, Jerusalem! Jy het die oordeelsbeker uit die hand van die Here gedrink wat jou laat steier het…

“So sê die Here, jou Here en jou God wat die saak van sy volk behartig. Ek gaan die beker wat jou laat steier het, uit jou hand wegvat, die beker van my toorn. Jy hoef nie verder daaruit te drink nie” (Jesaja 51:9, 17, 22).

Additional Languages
Chinese, SimplifiedHungarianChinese, TraditionalEnglishCroatian
Maak gereed vir die koms van die Here 2.18.08
Web   Share

‘n Geliefde Christen vrou van Lousiana het vir ons geskryf: “Verlede Sondag het ons pastoor gevra vir getuienisse oor wat God die afgelope week gedoen het. Sy eie vyfjarige seuntjie het opgestaan en gesê: “Ek het laasnag gedroom. Jesus het vir my gesê Hy kom gou.” Die Heilige Gees het daardie kind gebruik om God se kinders te herinner aan ‘n heerlike waarheid.

Additional Languages
CroatianChinese, TraditionalEnglishPortugueseChinese, Simplified
Om God te vertrou as onmoontlikhede ons in die gesig staar 1.7.08
Web   Share

“Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en dat Sara te oud was om kinders te hê, het sy geloof nie verswak nie.” (Romeine 4:19)

Additional Languages
CroatianChinese, SimplifiedChinese, TraditionalSpanishEnglish
Hierdie Tyd Vereis Spesiale Vertroue 12.17.07
Web   Share

Elke Christen maak daarop aanspraak dat hulle die Here vertrou. En tog in realiteit, is baie van God se kinders nie gereed om die swart storm wat na die wêreld oppad is in die gesig te staar nie. Tensy ons ‘n spesiale, onwrikbare vertroue in die Here aangryp, sal ons nie gereed wees vir die harde tye, nou of in die toekoms nie.

Additional Languages
PolishChinese, SimplifiedChinese, TraditionalSpanishEnglishCroatianHungarian
‘n Eervolle Begroeting aan Hulle Wat By die Pakke Agtergebly het En Tog, Deel in die Buit 11.26.07
Web   Share

In 1 Samuel lees ons hoedat Dawid en sy troepe terugkom van die oorlog af, net om te vind dat hulle dorp afgebrand is. Siklag, Dawid se hoofkwartiere, was aangeval deur die Amalekiete. Die ergste was dat die vroue en kinders weggevoer was.

Toe Dawid en sy manskappe dit sien, val hulle op die grond en ween. Hulle was oortuig dat hulle geliefdes doodgemaak was. Die Skrif sê dat hulle almal geween het tot al hulle kragte verspil was.

Additional Languages
Chinese, TraditionalCroatianPortugueseEnglishSpanishItalianChinese, Simplified
Leer die Heilige Gees Ken 11.5.07
Web   Share

Hier, by die Times Square Kerk, sing ons ʼn lied begelei met die geklap van hande, wat so gaan:

Laat hom neerdaal, Here, laat hom neerdaal.
Here, laat die Heilige Gees neerdaal.
Ons het hom nodig, Here, laat hom neerdaal.

Ons sing ander, soortgelyke liedere en pleit die Heilige Gees om neer te daal

Maar, in der waarheid is die Heilige Gees reeds hier. Hy het met Pinkster vanuit die hemel op die bokamer neergedaal. En hy het nooit weg gegaan nie!

Additional Languages
Chinese, TraditionalEnglishFrenchHungarianNorwegianCroatianChinese, SimplifiedSpanishSlovakItalian
Die Geheime Oorlog van ‘n Gelowige 10.15.07
Web   Share

Die boek van Openbaring vertel ons dat Satan in die laaste dae, sal opstaan in toorn en sal oorlog maak “met die nakomelinge.” Hierdie nakomelinge is natuurlik, die liggaam van Christus, wat bestaan uit diegene (wat) die gebooie van God onderhou het, en die getuienis van Jesus Christus hou” (Openbaring 12:17).

Additional Languages
ItalianChinese, SimplifiedChinese, TraditionalEnglishFrenchCroatian

Copyright

You are welcome to make copies of these sermons for free distribution to friends. However, for all other forms of reproduction, or electronic transmission, existing copyright laws apply. These messages cannot be posted on any Web site. Written permission to provide a link to worldchallenge.org can be obtained by contacting us.

  Back to Top